Herfs in Pretoria
Page |
1
|
2
|
Rooiwangmuisvoel eet bessies
Ai die kos raak skaars! Winter is aan die kom!
Lekker!!!
Ja maar ons ounooi sorg vir ons! Ek is die kaaseter!
Lekker in die herfs sonnetjie....
Hmmm ek wonder wat is op die spyskaart vandag?
Herfs pragtig die kleure van die blare in die herfs....
Gewone mossie mannetjie sit heerlik in die herfs...
Witstinkhoutboom herfsblare
Hierdie bessies is lekker.....
Keelbandvinkie mannetjie hier is lekker saad in die...
Ek pas mooi in by die herfskleure...
Waar is die appels vandag?
Dakmossie hoog in die herfssonnetjie
Heerlik hier tussen die herfsblare
Lyk ek ie pragtig met my rooikoppie nie?
Herfs is heerlik.....
Ons mossies se kos raak min in die herfs...
Rooikopmannetjie en wyfie by voerbak..
Ek is die mooiste!!!
Wat is nog oor in die kosbak?
Ek is baas op die plaas...
Waar is daardie vrou van my nou?
Geel is mooi!
Total images:
29
| Last update:
2009/05/24 6:45 PM
| Made with
JAlbum
&
Chameleon
|
Help
Fotos: Frieda Prinsloo Mei 2009